top of page
Weddings
TROUES
D%26N020_edited.jpg
 Asemrowende Dekor

Jy droom dit, ons doen dit. Geen kreatiewe idee is te groot of buite die boks vir ons om te doen nie.

Simone-George-Websize-137.jpg
Lip-lek Lekker Spyseniering

Alles van boerekos buffet tot pikante gourmet vingerhappies word deur ons bekwame span gemaak.

dirk_elana_wedding_excelsior_aninaharmse
Kapel

Kom maak jou trou beloftes in ons skuur kapel of sê ja in die buitelug onder die bome met 'n pragtige uitsig oor die plaas. Jy kan selfs die see in die verte sien.

Private Parties

PRIVAAT FUNKSIES

NIKKIE FIVAZ PHOTOGRAPHY (77).jpg
Verjaarsdae

Ons kan enige verjaarsdag 'n moeitelose feesviering maak. 

Simone-George-Websize-139.jpg
Spesiale geleenthede

Klein vingerhappies is bestelbaar vir enige spesiale geleentheid.

Simone-George-Websize-1.jpg
Gebak

Bestellings kan geplaas word vir gesinsetes by die huis, asook die mooiste verjaarsdag- of troukoeke.

Corporate Events
bottom of page