top of page
_MG_2002.jpg
Kontak ons gerus vir enige navrae.
Hier is al die maniere hoe jy met ons kan gesels:

E-POS
vleesbaaiweddings@gmail.com

WHATSAPP
Rouxné - 071 568 8534

SOSIALE MEDIA

 
  • Instagram
  • White Facebook Icon

EXCELSIOR WEDDINGS

Google Maps: Excelsior Wedding Venue, Vleesbaai

Tel: 071 568 8534 (Rouxné)

vleesbaaiweddings@gmail.com

AANWYSINGS

VANAF KAAPSTAD

  • Neem die N1 of N2 Vanaf Kaapstad, verby Swellendam, Heidelberg, Riversdal en Albertinia.

  • 8.6km Na Albertinia, draai regs op die R325.

  • Na 18.5km, draai links in rigting Gouritsmond/Vleesbaai.

  • Na 4.3km, draai regs in rigting Vleesbaai.

  • Na nog 4.3km sal die afdraai na Excelsior Weddings aan jou regterkant wees.

  • Volg die grondpad vir 550m.

​

VANAF GEORGE

  • Neem die N2 Vanaf George, verby Grootbrakrivier, Kleinbrakrivier, Hartenbos en Mosselbaai.

  • Net na PetroSA, draai links in die rigting Vleesbaai/Boggomsbaai vir 14.9km, die afdraai na Excelsior Weddings sal aan jou linkerkant wees.

  • Volg die grondpad vir 550m.

bottom of page